Ek skryf vanday in my huis taal net om julle te weise hoe klink dit as julle met my praat. Baie keer is dit nie maklik om n andertaalig te wees op a forum soos die, en dan is the culture baie verskuilent as myna. So sien, julle can my verstaan as ek a buitelander is en julle woon nou in my land. Lekker ,lekker vir julle almal.Smitie